Chet Baker

Chet Baker
Chet Baker in 1983
Agtergrondinligting
GeboortenaamChesney Henry Baker
Gebore(1929-12-23)23 Desember 1929
Yale, Oklahoma, Verenigde State
Sterf13 Mei 1988 (op 58)
Amsterdam, Nederland
GenresCool jazz, bebop, West Coast jazz
Beroep(e)Musikant, sanger, komponis
InstrumenteTrompet, stem, klavier[1]
Jare aktief1949–1988
EtikettePacific Jazz Records, RCA Records, Epic Records
AssosiasiesGerry Mulligan, Art Pepper, Stan Getz

Chesney Henry "Chet" Baker Jr. (23 Desember 192913 Mei 1988) was 'n Amerikaanse trompetspeler en sanger van jazzmusiek. Hy is bekend om sy noemenswaardige innovasies in die "cool jazz" genre. Die innovasies het aan hom die noemnaam "prince of cool" besorg.[2]

Baker het deur die era van die 1950's baie aandag en kritiese lof ontvang, veral vir albums waarin hy ook sing (Chet Baker Sings, It Could Happen to You). Die Jazz historikus Dave Gelly het die belofte wat Baker se vroeë loopbaan ingehou het beskryf as "James Dean, Sinatra, and Bix, rolled into one."[3] Sy dwelmgebruik het ook sy berugtheid en bekendheid gedryf. Baker was met reëlmaat in die tronk, voordat 'n herlewing in sy loopbaan in die laat 1970's en 1980's plaasgevind het.[4]

  1. "Chet Baker". Jazz Discography Project. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2017. Besoek op 18 Desember 2013.
  2. Carr, Roy (2 Desember 2004). "A century of jazz". London : Hamlyn – via Internet Archive.
  3. Gelly, Dave (2000). Icons of Jazz: A History in Photographs, 1900–2000 (North American uitg.). San Diego, California: Thunder Bay Press. ISBN 1-57145-268-0.
  4. Leland, John (5 October 2004), Hip: The History, HarperCollins, pp. 265–, ISBN 978-0-06-052817-1, https://books.google.com/books?id=oxzubo1GS7oC&pg=PA265, besoek op 13 November 2015 

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search